Die kragonderbrekings wat groot dele van die Ekurhuleni-metro van die begin van die maand teister, kan net voor die ANC/EFF-koalisie se deur gelê word weens hul jarelange versuim om verouderde en ...
Die VF Plus spreek sy skok en medelye uit oor nóg ‘n voorval van bendegeweld in Cloetesville, Stellenbosch, waar ’n vierjarige dogtertjie en ’n sewejarige seuntjie Sondag tydens ’n skietery gewond is.
Die VF Plus verwerp die voorstel dat die Gautengse provinsiale regering beheer oor die Ekurhuleni-metro se ekwiteitsdeel vir openbare biblioteke moet kry. Só ’n stap sal net nog ’n onderbefondsde ...
The murder of Karin van Aardt (64) last Friday near Cape Town International Airport serves as tragic proof of the violent crime situation in South Africa, where criminals – emboldened by a broken ...
Ekurhuleni-metro se primêre gesondheidsdienste besig is om in te stort. Dít blyk duidelik uit die eerste kwartaalverslag van die departement van gesondheid en maatskaplike ontwikkeling. Luidens dié ...
Drie nuwe sinkgate het die afgelope week langs die R500 buite Carletonville gevorm nadat groot dele van die Wes-Rand swaar reën en hael ervaar het. Die sinkgate lê op die roete tussen Carletonville en ...
Die Vrystaatse regering sal in die huidige boekjaar R32 miljoen aan die nasionale tesourie (NT) verbeur weens ‘n gebrek aan finansiële dissipline, ‘n situasie wat onvergeeflik is in ‘n provinsie wat ...
Die VF Plus spreek sy diepe afgryse uit oor die wrede plaasaanval wat gisteraand die Mahne-familie van Baltimore getref het. Wat vir die meeste Suid-Afrikaners ’n tyd van vreugde en dankbaarheid ...
VF Plus eis antwoorde oor omstrede projekte van die Sol Plaatje-plaaslike munisipaliteit (Kimberley, Ritchie) waar miljoene rande sonder rekenskap verdwyn het. Die party het hieroor in ‘n vergadering ...
Die voortgesette uitsluiting van ʼn gestremde VF Plus-raadslid van raadsvergaderings van die Rand West-plaaslike munisipaliteit (Randfontein, Westonaria) weens ʼn hysbak wat buite werking is, is ...
Kaapstad se N2- en R300-hoofweë het oorlogsones vir motoriste geword, met ’n skerp toename in klipgooiery en dodelike aanvalle die afgelope tyd. Tog bly die Stad Kaapstad se reaksie oorwegend reaktief ...
Meer as 150 vrywilligers van verskillende organisasies het op Saterdag, 15 November, byeengekom vir die eerste fase van die restourasie van die gedenkterrein ter nagedagtenis aan diegene wat in 1922 ...